Afrikaans +: Chop-Chop
by Marieta Nel
Publisher, ISBN & more
- Publisher
- Penguin Random House South Africa
- ISBN
- 9780639600741
About this book
Afrikaans + is ’n leerdergesentreerde studiegids vir leerders wat Afrikaans as addisionele taal neem, propvol voorbeelde waarvan die verduidelikings in Engels is. Riglyne vir staatskole en die IEB-skole word verskaf en daar is gratis aanlyn hulp vir elke hoofstuk beskikbaar. Die boek is deur ’n paneel kundiges geskryf wat die uitdagings van die addisioneletaalleerder verstaan. Dit is geskryf volgens die nuutste AWS (2017) en is modulêr sodat dit maklik opgedateer kan word. Daar is ses afdelings: begrip, taal, literatuur, mondeling, woordeskat en skryfwerk. ’n QR-kode neem leerders na ’n pasgemaakte webruimte wat gereeld opgedateer word. Op dié webruimte is daar ekstra voorbeelde en riglyne, drilwerk, en groot gedeeltes daarvan is gratis.
Similar books
Rummaging the shelves…
Reviews
Loading reviews…
