Apocalypse at the end of the street
by Marieta Nel
2024·150 pages·en
Publisher, ISBN & more
- Publisher
- Penguin Random House South Africa
- ISBN
- 9780637004664
About this book
’n Splinternuwe versameling van die beste Engelse gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die hoërskool! In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Sally Partridge, Fanie Viljoen, Mia Arderne, Hannes Barnard ... en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders, vir beide huistaal- en eersteaddisioneletaal-sprekers. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.
Similar books
Rummaging the shelves…
Reviews
Loading reviews…
