Een glas dooswit
2011·afrikaans
Publisher, ISBN & more
- Publisher
- NB Publishers
- ISBN
- 9780798154956
About this book
Linette Retief, bekroonde advertensie kopieskrywer, steek haar trots in haar sak en betree die wêreld van skuldberading. Sy maak ook nadere kennis met twee-minuut noedels ... ’n Aksie-avontuur waar Linette as enkelma-verbruiker haar vrou moet staan teen verbruikerslandmyne. Dié verhaal van hoe sy in die skuld beland het en hoe sy stadig maar seker weer besig is om daar uit te ontsnap sal lesers nie net vermaak nie, maar is ook prakties en vol nuttige wenke
Similar books
Rummaging the shelves…
Reviews
Loading reviews…
